Mary Philbin

Mary Philbin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1903-07-16)16 Julie 1903
Sterfte 7 Mei 1993 (op 89)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Philbin (16 Julie 1903 – 7 Mei 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Phantom of the Opera (1925), Surrender (1927), The Man Who Laughs (1928), en After the Fog (1929).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy